“Tree met wysheid op teenoor die mense wat nog buite die gemeente is. Maak die beste gebruik van elke geleentheid. Wat julle sê, moet altyd vriendelik wees en van goeie smaak getuig; en julle moet weet hoe julle elkeen behoort te antwoord.”
Kol. 4: 5-6
Ons moedig elke huishouding aan om daagliks nagmaal te hou en te bid vir veiligheid, ons land en alle leiers.
(Afrikaans OV) En Ek sal vir hom wees, spreek die HERE, ‘n vurige muur rondom en tot heerlikheid daar binne-in.
(ESV) And I will be to her a wall of fire all around, declares the LORD, and I will be the glory in her midst.'"
Zechariah 2:5
Sondag oggende, die Opstandingsdag van die Here Jesus, 09h00
Kinderkerk: 09h00 gedurende aanbiddingsdiens op Sondagoggende gedurende skooltermyne.
Sondagaande: 18h00 (informele gesprekke)
Omgeegroepe:
Woensdae, 19h00 by die kerk
Dinsdae, 19h00 Sudburylaan 1249, Queenswood
Jong-volwassebyeenkomste: Donderdae 19h00 by die kerk
Tye van gebed: Saterdagoggende vanaf 06h00, Maandagaande vanaf 18h00
Sendingdienste: Laaste Sondag van die maand
Nagmaal: Elke eerste Sondag van die Maand
Doopdiens vir gelowiges: Soos versoek.
Toewyding van babas: Soos versoek.
Kerkraadvergaderings: Elke tweede Dinsdag van die maand
Kontak vir Ds. André Nel
Huistelefoon: 012 331 3755
Kerkkantoor: 012 329 7541
Selfoon: 082 576 1836
Holokleria
Kerk van die Nasarener
ABSA Bank, Tak: 632-005
Rek nr 10 4729 0909
Boufonds: 92 8491 9127
Parkerstraat 127, Riviera, Pretoria
Posbus 11944, Queenswood, 0121