Klik hier

Teologie

Die Kerk van Die Nasarener is die grootste denominasie binne die klassieke Wesleyaanse-Heiligheids tradisie.  Die leerstelling onderskei die Kerk van Die Nasarener van ander Christen-denominasies in die sin dat ’n boodskap van algehele heiligmaking verkondig word,  Nasareners glo dat God roep Christene om ’n heilige lewe te leef waar Hy hulle harte reinig in ’n stap van geloof, hulle harte vul met liefde vir God en mens deur die Heilige Gees. 

Dit word gevolg deur ’n lewe van algehele toewyding om God se wil te doen.
Net soos by bekering is so ook heiligmaking ’n genadige werk van God in die lewe van ’n gelowige en nie deur werke nie.  Ons dien God op grond van ’n waardering en liefde vir die dood en opstanding van ons Here Jesus.

Algemene tye

Aanbiddingsdienste:
Sondae, die Opstandingsdag van die Here Jesus, 09h00
Kinderkerk: 09h00 gedurende aanbiddingsdiens op Sondagoggende.

Omgeegroep:

Woensdae, 19h15 by die kerk

Nagmaal:

Elke eerste Sondag van die Maand

Doopdiens vir gelowiges:

Soos versoek.

Toewyding van babas:
Soos versoek.

Tye van gebed:

Saterdagoggende vanaf 06h00, Sondagoggende vanaf 07h00

Bankbesonderhede:

Holokleria Kerk van die Nasarener
ABSA Bank, Rekeningnommer: 10 4729 0909, Tak:632-005

Kontak Ons:

andre en drienieAndré en Drienie Nel
Posbus 11944, Queenswood, 0121
Parkerstraat 127, Riviera, Pretoria
Telefoon: 012 331 3755
Selfoon: 082 576 1836
e-pos: andre@holokleria.co.za


Bekendstelling

Kalender

Kerkraadvergaderings
8 Augustus
13 September
11 Oktober
14 November

Mansontbyte
6 Augustus by die kerk
3 September by Vincent Ellerbeck
1 Oktober
5 November

Omgeegroepe Elke Woensdag by:
· Andrè & Drienie Nel by die kerk
· Yvonne Schroder – Sudbury 1249, Queenswood.
· Johnny & Brenda – Charl Celliers 918, Daspoort.
behalwe die laaste Woensdag in elke maand kom ons almal by die kerk bymekaar vir "celebration"

Nagmaal
7 Augustus
4 September
2 Oktober
6 November

Sendingdienste
25 September
30 Oktober

Heart Cry Herlewingsdienste: 28 -31 Augustus -
Pretstap/draf in Rietondale park: 17 September
Gemeente jaarvergadering en ete: 13 November
Kerssangdiens in Rietondalepark: 20 November
Versoeningsdiens: 16 Desember

 

 
Website Developed and Maintained by Bluegate Technology Solutions
Ds. Andre Nel • Posbus 11944, Queenswood, 0121 • Parkerstraat 127, Riviera, Pretoria • Telefoon: 012 331 3755 • Selfoon: 082 576 1836